16DE DOLF & ESTIE DU BRUYN PRODUKSIEVEILING
22 September 2026
22 September 2026
Date:
Time:
11:00 am - 5:00 pm
Region:
Event Type:
Livestock Breeds:
Province:
City:
Venues:
Marketer:
Jan Mostert
Louwtjie Bezuidenhout
In opdrag van die 16de Dolf & Estie du Bruyn Produksieveiling word die volgende te koop aangebied op Dinsdag, 22 September 2026 om 11:00 te Plaas Ons S'n, Bultfontein.
Op Aanbod:
Roete:
Vanaf Bultfontein: Ry op die Welkom pad (R710) vir 29km. Draai links op die S480 grondpad en ry 7 km. Draai regs en ry 1.5km. Draai links en ry 1km. Draai regs by plaas in.
Vanaf Welkom: Ry op Bultfontein pad (R710) vir 38km. Draai regs op die S480 grondpad en ry 7km. Draai regs en ry 1.5km. Draai links en ry 1km. Draai regs by plaas in.
Navrae:
Louwtjie Bezuidenhout 082 827 7443
Theuns Barnard (skaap-&-wol adviseur) 082 374 2656
Henton Meyer (skaap-& wol adviseur) 082 772 2059
Afslaer: Jan Mostert 083 306 8408
Eienaar: Dolf du Bruyn 082 338 2376
BKB, Kroonstad: 056 215 1851