4DE BLACK HILLS DRAKENSBERGER PRODUKSIEVEILING
22 September 2026
22 September 2026
Date:
Time:
11:00 am - 5:00 pm
Series:
Region:
Event Type:
Livestock Breeds:
Province:
City:
Venues:
Marketer:
Carel Davel
Documents:
Die 4de Black Hills Drakensbergers Produksieveiling vind plaas op Dinsdag, 22 September 2026 om 11:00 te Jonkersdam, Standerton.
Op Aanbod:
* Vroulike dier steeds aktief in die kudde.
Nota: Alle bulle is: Myostatin NT821 vry, vaderskappe genomies bevestig, BKS geënt - SAT1, 2 en 3. Veiling onder beskerming van die Drakensberger beestelersgenootskap.
Navrae:
Carel Davel 082 331 1811
Aflsaer:
Billy 082 785 5498
Roete:
Vanaf Standertyon: Neem die R50 rigting Leandra. Ry vir ±7km, draai regs by Jonkersdam bord. Veiling aan regterkant.
Vanaf Leandra: Neem die R50 rigting Standerton vir ±60km. Draai links by Jonkersdam bord. Veiling aan linkerkant.
GPS koördinate:
26°51'58.7"S 29°10'27.3"E
(-26 51’58.7”, 29 10’27.3”)
-26.866305, 29.174235
Veilingspamflette:
- Kliek hier om die Black Hills pamflet te besigtig - bladsy 1
- Kliek hier om die Black Hills pamflet te besigtig - bladsy 2
- Kliek hier om die Black Hills pamflet te besigtig - bladsy 3
- Kliek hier om die Black Hills pamflet te besigtig - bladsy 4
Veilingskatalogus:
- Kliek hier om veilingskatalogus te besigtig