23STE CORALTA SAVM STOET VEILING

24 June 2026

Date:

24 June 2026

Time:

11:00 am - 5:00 pm

Series:

POTCHEFSTROOM

Region:

BKB North

Event Type:

Production Auction

Province:

North West

Marketer:

Piet Wessels

27746

In opdrag van die 23ste Coralta SAVM Stoet Veiling word die volgende as te koop aangebied op Woensdag, 24 Junie 2026 te Plaas Coralta, Schweizer-Reneke.

Op Aanbod:

  • 45 Geregistreerde ramme waarvan 5 potensieële stoet ramme is
  • 15 Stoet jongooie 
  • 150 Graad ooie (2-tand)

Nota: Katalogus inligting sal die dag van veiling beskikbaar wees.


Roete:

Vanaf Schweizer-Reneke: Verlaat Schweizer-Reneke met Delportstraat. Neem die Migdol pad (R506) afrit en ry vir ±20 km. Draai links op die Hallatshope-pad (D1456) en ry vir ±7,5 km. Draai regs by plaasingang.

Vanaf Delareyville: Ry op die Ottosdal pad vir ±6 km. Draai regs op die Migdol/Schweizer-Reneke pad (R506) en ry vir ±37 km. Draai regs op die Hallatshope-pad (D1456) en ry vir ±7,5 km. Draai regs by plaasingang.

Vanaf Migdol: Ry op die Migdol/Schweizer-Reneke pad (R506) vir ±16 km. Draai regs op die Hallatshope-pad (D1456) en ry vir ±7,5 km. Draai regs by plaasingang.

Eienaars:

Cornie v.d. Heever 082 948 3338

Wimpie Koening 083 444 7991

Corlize Koening 082 724 0737

Navrae:

Piet Wessels 082 857 7827

Theuns Barnard 082 374 2656

Afslaer:

Jan Mostert 083 306 8408

BKB, Kroonstad: 056 215 1851

Veilings pamflet:

- Kliek hier om ons Veilings pamflet Voorblad te besigtig.

- Kliek hier om ons Veilings pamflet Agterblad te besigtig.

Veilings Katalogus:

event-27746-25140-cor-4042-a-img_4753.jpg