BOSHOFF BONSMARA PRODUKSIEVEILING

25 June 2025

Date:

25 June 2025

Time:

11:00 am - 3:00 pm

Region:

BKB North

Event Type:

Production Auction

Livestock Breeds:

Bonsmara

Province:

Mpumalanga

City:

Leandra

Marketer:

Tielie Crawford

Carel Davel

Billy Lyons

27209

In opdrag van: Boshoff Bonsmaras Produksieveiling word die volgende as te koop aangebied op Woensdag, 25 Junie 2025 te Plaas Kromdraai, Leandra.

Op Aanbod:

  • 30 Geregistreerde bulle
  • 100 Vroulik

Nota:  Dragtigheidstatus en katalogus inligting sal dag van veiling beskikbaar wees.

Navrae:

Tielie Crawford 082 331 2038

Carel Davel 082 331 1811

Afslaer:  

Billy Lyons 082 785 5498

Standerton

Roete:  

Vanaf Leandra – Neem die R50 rigting Delmas vir 2.8km. Plaas aan regterkant.

Vanaf Delmas – Neem die R50 rigting Leandra vir 33.4km. Paas aan linkerkant.

 

GPS Koördinate:

26°18'36.8"S 28°55'10.7"E  (26 18’36.8”, 28 55’10.7”)

-26.310217, 28.919637

- Kliek hier om ons Veiling pamflet te besigtig.

Veiling katalogus:

Kliek hier om veiling katalogus tse besigtig