8STE MEYERSVLEI BONSMARA PRODUKSIEVEILING INFORMATION
Die 8ste produksieveiling van Meyersvlei Bonsmara Stoet vind plaas op Woensdag die 19de Junie 2024 vanaf 11:00 te plaas Meyersvlei in die Standerton distrik. Veiling op terrein en digitaal.
Op aanbieding:
- 39 Bulle.
- ± 20 Vroulike diere (kommersiële vroulike diere van gasverkoper).
* Nota: Bulle word gratis afgelewer in ‘n 200 km radius. Onder beskerming van die Bonsmara Beestelers Genootskap. Dragtigheidstatus en katalogus inligting sal dag van veiling beskikbaar wees.
Roete:
- Vanaf Charl Cilliers: Neem die R546 rigting Standerton vir 7.8km. Draai links op die New Denmark pad, ry vir 16km. Draai regs by die cruising en ry vir 1.3km. Plaas op die regterkant.
- Vanaf Standerton: Neem die R39 rigting Morgenzon vir 14km. Draai links op die New Denmark pad, ry vir 14.7km. Draai links by die kruising en ry vir 1.3km. Plaas op die regterkant.
- Vanaf Morgenzon: Neem die R39 rigting Standerton vir 31km. Draai regs op die New Denmark pad, ry vir 14.7km. Draai links by die kruising en ry vir 1.3km. Plaas op die regterkant.
Navrae:
Tielie Crawford 082 331 2038
Carel Davel 082 331 1811
Afslaer: Billy Lyons 082 785 5498
BKB, Standerton: 017 712 2664/2132
Veilingspamflet:
– Klik hier om voorkant van veilingspamflet te besigtig
– Klik hier om agterkant van veilingspamflet te besigtig
Veilingskatalogus:
– Klik hier om veiling katalogus te besigtig