Events for Jun 2024

Loading Events

« All Events

9DE ERMELO BONSMARA GROEP PRODUKSIEVEILING

Jul 2 @ 11:00 am - 5:00 pm

9DE ERMELO BONSMARA GROEP PRODUKSIEVEILING INFORMATION


Die 9de produksieveiling van die Ermelo Bonsmara Groep vind plaas op Dinsdag, 2 Julie 2024 vanaf 11:00 te “The Bull Ring” in Davel. BKB agente beskikbaar vir telefoniese bie (geen aanlyn).

Op aanbieding:

  • 30 Bulle.
  • 100 Vroulike diere.

* Nota: BM negatief getoets. Alle stadia van produksie. R1000 kontant koopbewys ter ondersteuning van vervoerkostes met die aankoop van elke bul.


Roete:

  • Vanaf Bethal: Neem die N17 rigting Ermelo vir ±24km. Draai links in na Bull Ring.
  • Vanaf Ermelo: Neem die N17 rigting Bethal vir ±30km. Draai regs in na Bull Ring.

Navrae:

Dave Harris 082 573 7979

Moolman Mentz 083 229 2500moo

Afslaer: Billy Lyons 082 785 5498

BKB, Ermelo: 017 811 2027

Veilingspamflet:

– Klik hier om veilingspamflet te besigtig

Details

Date:
Jul 2
Time:
11:00 am - 5:00 pm
Event Categories:
, ,

Organizers

Dave Harris
Moolman Mentz
Billy Lyons
BKB, Ermelo

Other

Provinces
Mpumalanga
Category
Bonsmara
Cities
Davel

Venue

The Bull Ring, Davel
The Bull Ring
Davel, Mpumalanga South Africa
+ Google Map

Comments are closed.