ALPHA & OMEGA PRODUKSIEVEILING INFORMATION
Alpha & Omega se produksieveiling vind op 8 Julie 2020 om 11:00 te Essex, Burgersdorp plaas.
Op aanbod:
- 30 Geregistreerde bulle
- 25 Geregistreerde oop verse
- 30 Geregistreerde dragtige koeie
Dié veiling word ook aanlyn op die BKB digitale veilingsplatform aangebied: bkb.co.za/digital-auctions/
Roete:
- 13 Km vanaf Burgersdorp op die R58 ±40 km vanaf Aliwal North, draai regs by die Wellington bord.
Navrae:
- Jan van der Walt (BKB): 082 376 6178
- Jovaan Cloete (BKB): 079 575 0795
- Alwyn Marx: 083 448 7870
- Harm Marx: 087 550 1411
- Danie Strauss (BKB auctioneer): 072 585 4028
Klik hier om die veilingspamflet te besigtig
Klik hier om die veilingskatalogus te besigtig