Events for Jul 2024

Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

ALS BOERDERY ALGEHELE UITVERKOPING

Feb 2, 2023 @ 11:00 am - 5:00 pm

ALS BOERDERY ALGEHELE UITVERKOPING INFORMATION


ALS Boerdery se algehele uitverkoping van Dohne Merino kudde & skaaptoerusting vind plaas op Donderdag, 2 Februarie 2023 om 11:00 te Lekwena Wildlife Esate, Potchefstroom.

Op aanbieding:

489 Dohne Merino’s, waarvan:

– 128 Ooie (loop by ram; 4 tand – volbek).
– 94 Ooie (loop by ram; 2 tand).
– 85 Jong ooie (12mnde; ongewissel).
– 72 Ooie.
– 83 Lammers gespeen dag van veiling.
– 27 Ramme.

* Nota: Kudde opgebou oor 60 jaar (Oom Nic Arnoldi). Stoet ramme is gebruik in kudde o.a. Freddie Schmidt. Volledige inentingsprogram is gevolg. Bloutong ABC reeds gespuit. Kudde is ge-RWS. Ooie het by ramme geloop vanaf 22 Nov 2022 tot 10 Jan 2023.

– Skaaptoerusting: Hexacon lamhekkies met waterkrippe en voerbakke. Hidrouliese wol pers (enkelbalie). Wolkratte (staal). Wol klastafel (staal).


Roete:

– Vanaf Potchefstroom: Ry op die N12 rigting Fochville vir 11km. Draai links by plaas in (Lekwena Wildlife Estate).

Navrae:

Theuns Barnard (skaap- en woldeskunidge) 082 374 2656
Diaan niewenhuis 083 636 2314
Afslaer: Jan Mostert 083 306 8408

Veilingspamflet

Kliek hier om digitale veilingspamflet te besigtig

 

Other

Provinces
North West
Category
Dohne Merino
Cities
Potchefstroom

Leave a Reply