Events for May 2024

Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

FOUCHÉ JORDAAN ALGEHELE UITVERKOPING VAN SAVM KUDDE

Jan 31, 2023 @ 11:00 am - 5:00 pm

FOUCHÉ JORDAAN ALGEHELE UITVERKOPING VAN SAVM KUDDE INFORMATION


Die algehele uitverkoping van Fouché Jordaan se SAVM kudde vind plaas op Dinsdag, 31 Januarie 2023 om 11:00 te Bloemfontein skougronde.

Geregistreerde aanbieding:

– 27 SP ramme waarvan:
* 3 Beproefde stoetramme.
* 4 Potensiële stoetramme.
– 19 Ooie met lammers.
– 47 Ooie (loop by ram).
– 7 Jong ooie (gereed vir ram).
– 12 Ooilammers.

Kommersiële aanbieding:

– 50 Ooie (met lammers/dragtig).

* Nota: Dragtigheidstatus en katalogus inligting sal dag van veiling beskikbaar wees.


Navrae:

Pierre Erasmus 084 776 2507
Afslaer: Jan Mostert 083 306 8408
BKB, Bloemfontein: 083 706 7391 / 083 445 1977

Veilingspamflet:

– Kliek hier om digitale veilingspamflet te besigtig

Veilings katalogus:

Kliek hier om digitale katalogus te besigtig

FOUCHÉ JORDAAN ALGEHELE UITVERKOPING VAN SAVM KUDDE VIDEOS

Other

Provinces
Free State
Category
Total Dispersal Sale, Stop Farming Sale, South African Meat Merino
Cities
Bloemfontein

Venue

Bloemfontein show grounds.
Bloemfontein, Free State South Africa + Google Map

Comments are closed.