HESSEQUA MUNISIPALITEIT
RIVERSDAL
VARKE EN SKAPE TE KOOP PER VEILING
14 varke van verskillende groottes.
10 skape – 1 ram, 5 ooie en 4 lammers.
Datum: Donderdag 26 Januarie 2023 om 11:00
Plek: Munisipale Skut, Riversdal. (Mulderstraat, verby die slagpale en agter die Verkeersafdeling).
Navrae: Willie van Rensburg
083 261 7641