Die 6de produksieveiling van Maritz Bovelders en Masheisa Vleismerino’s (Jaco Maritz) met Boshoek Bovelders (Paul van Niekerk & Charl Theron) as medeverkopers vind plaas op Donderdag, 11 Februarie 2021 om 11:00 te Eksteen, Memel. Veiling op terrein en digitaal.
Op aanbieding:
580 Gekeurde Bovelders
Maritz Bovelders:
– 150 Koeie met kalwers (meeste 3-in-1).
– 40 Verse (dragtig).
– 50 Verse (oop).
Boshoek Bovelders:
– 60 Koeie met 60 kalwers (meeste 3-in-1).
– 90 Verse (dragtig).
– 40 Verse (oop).
* Nota: Dragtigheidstatus en prestasiedata sal dag met veiling beskikbaar wees. Onder beskerming van die Bovelder Bees Studiegroep | www.bovelder.co.za
Bovelder navrae:
Paul de Bruyn 079 882 1138
Wentzel Vorster 082 566 1369
Jan Mostert (afslaer) 083 306 8408
Dr At Viljoen 082 440 7823
Dr Chris Nel 083 654 9638
Eienaars: Jaco Maritz 082 853 7941
Paul van Niekerk 082 577 6556
500 Kommersiële SAVM ooie
– 200 Ooie (swaar dragtig; 1 ling; 6 tand tot volbek).
– 100 Ooie (swaar dragtig; 2 ling; 6 tand tot volbek).
– 100 Ooie (dragtig; 4 tand tot volbek; lam in Mei).
– 100 Jong ooie (oop).
* Nota: Kudde vanaf 1974. Gebruik al vir 40 jaar savm ramme. Vrugbare, vroegryp tipe, met uitstekende wol. Ideaal vir lamhok stelsel.
SAVM navrae:
Paul de Bruyn 079 882 1138
Wentzel Vorster 082 566 1369
Pieter Nel (Skaap- en wol adviseur) 076 078 9849
Jan Mostert (afslaer) 083 306 8408
Eienaars: Jaco Maritz 082 853 7941
Roete:
– Vanaf Memel: Ry uit die dorp, verby die veilingskrale, op die s815 grondpad vir 12.5 km. Draai regs by plaas in.
Veilingspamflette:
– Klik hier om voorkant van veilingspamflet te besigtig
– Klik hier om agterkant van veilingspamflet te besigtig