KROON ANGUS PRODUKSIEVEILING

Loading Events

« All Events

KROON ANGUS PRODUKSIEVEILING

Sep 3 @ 11:00 am - 5:00 pm

Die Kroon Angus groep van die Bothaville-Viljoenskroon distrik hou ‘n groepveiling met top gehalte diere van die Wenspan Angus, Bodeel Angus en ZEC Angus stoete. Al drie hierdie kuddes is tans in die top 30% prestasie van alle rasse in Suid-Afrika. Dié drie kuddes spog met ‘n KTP gemiddeld van 393 dae. Kroon Angus bestaan uit vier telers: Johan Kahts, Johannes Botha, Enslin Coetzee en Issie Liebenberg. Die telers van Kroon Angus streef na lojaliteit integriteit en eerlikheid teenoor hulle kliente en in hulle stoet. Vanjaar bied hulle 50 vroulike diere en 35 bulle aan op hulle veiling.

RSVP

Vorige Veilings

2018 Lotte

2017 Lotte

2018 Veilingshoogtepunte

Produsente

FOLLOW US

Navrae

Fanie Nel

083 325 3066


Mike Killassy

Afslaer

082 378 8122


Johannes Botha

Teler - Bodeel Angus

083 272 6338


Dr. Johan Kahts

Teler - Wenspan Angus

082 453 9817


Dr. Enslin Coetzee

Teler - ZEC Angus

083 255 1638


Details

Date:
Sep 3
Time:
11:00 am - 5:00 pm
Event Categories:
, ,
Event Tags:
, , , , , ,

Venue

ROSA, VILJOENSKROON
Viljoenskroon, Free State South Africa

Organizer

BKBLouwid, KROONSTAD:
Phone:
(056) 215 1851
Website:
https://www.bkb.co.za/bkb-louwid/

Other

Category
Angus

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Do NOT follow this link or you will be banned from the site!