NASIONALE MERINO LANDSKAAP VEILING

Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

NASIONALE MERINO LANDSKAAP VEILING

Aug 19 @ 11:00 am - 5:00 pm

NASIONALE MERINO LANDSKAAP VEILING INFORMATION


Die Nasionale Merino Landskaap veiling vind plaas op Woensdag, 19 Augustus 2020 om 11:00 by die BKB Kleinvee Kompleks te Bloemskou. In ooreenstemming met Covid-19 regulasies word slegs kopers toegelaat dag van veiling.

Op aanbod:

– 40 Stoet en kudde ramme.

* Nota:  Vrugbaarheidstoetse sal die dag voor die veiling gedoen word deur Dr. Dedré Nel van die Weltevrede Dierekliniek, Excelsior.  Katalogus inligting sal dag van veiling beskikbaar wees. Veiling vind plaas onder die beskerming van die Merino Landskaap Genootskap.

Verkopers:

– AC Bothma 083 413 1740
– BJ du Plessis 082 404 7428
– DC du Plessis 082 400 8283
– Dutwa Boerdery 083 267 4315
– N Ronquest 082 825 1320
– A Stapelberg 084 605 9065
– MKG Vermaak 082 856 2380

Navrae:

Schalk Jonker – 073 007 0022
Afslaer: Jan Mostert – 083 306 8408
BKB Louwid, KROONSTAD – 056 215 1851

Veilingspamflet:

Klik hier om veilingspamflet te besigtig

Veilings Katalogus:

Klik hier om katalogus te besigtig

Videos:

Details

Date:
Aug 19
Time:
11:00 am - 5:00 pm
Event Categories:
, ,
Event Tags:
, , , , , , ,

Other

Provinces
Free State
Category
Merino landskaap
Cities
Bloemfontein

Venue

BLoemfontein Skougronde.
Bloemfontein, Free State South Africa + Google Map

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Do NOT follow this link or you will be banned from the site!