Events for Jul 2024

Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

NEUMAN BROERS AANTEELVEILING

Feb 8, 2023 @ 11:00 am - 5:00 pm

NEUMAN BROERS AANTEELVEILING INFORMATION


Die aanteelveiling van die Neuman Broers vind plaas op Woensdag, 8 Februarie 2023 om 11:00 te Newlands, Vrede.

Uitgesoekte Merino’s & Drakensbergers op aanbieding! 

140 Drakensberger beeste, waarvan:
– 140 koeie (dragtig; kalf Maart/April 2023).

2000 Merino skape, waarvan:
– 500 1ste Lam ooie (200 2-linge; 300 1-linge).
– 500 2de Lam ooie (200 2-linge; 300 1-linge).
– 500 3de Lam ooie (200 2-linge; 300 1-linge).
– 500 4de Lam ooie (200 2-linge; 300 1-linge).

* Nota: Aanbod bestaan slegs uit eerste kudde ooie, geen uitskot diere word aangebied nie. Die kudde word geklas deur BKB skaap- en wol deskundiges Daan Cronje en Pieter Nel. Ooie lam Maart 2023. Parings tydperk: 10 Oktober tot 15 November 2022. Skeersel gemiddeld is 18.6 mikron. Uitstaande aanbod.


Roete:

– Vanaf Vrede: Ry 24km op Memel pad (R34). Draai regs by plaas in.

Navrae: 

Skape:
Daan Cronje 072 409 0033 (BKB Skaap en Wol)
Pieter Nel 076 078 9843 (BKB Skaap en Wol)
Jacques van der Merwe 082 325 0036
Beeste:
Gerrit Theunissen 082 331 2037
Jandré Moll 082 307 9169
Afslaer: Jan Mostert 083 306 8408
BKB Standerton 017 712 2664/2132

Veilingspamflet:

– Kliek hier om veilingspamflet te besigtig

NEUMAN BROERS AANTEELVEILING VIDEOS

Other

Provinces
Free State
Category
Drankensburger, Merino
Cities
Vrede

Venue

Newlands, Vrede.
South Africa + Google Map

Comments are closed.