Die produksieveiling van die Noord-Wes Dormer Klub vind plaas op Saterdag, 18 Februarie 2023 om 11:00 te Potchefstroom (N12), Rural 1.
Op aanbieding:
– 36 SP & kommersiële ramme.
– 32 SP ooie.
– 150 Jong kommersiële ooie (dragtig).
* Nota: Dragtigheidstatus en katalogus inligting sal dag van veiloing beskikbaar wees. Onder beskerming van die Dormer Skaap Telersgenootskap.
Telers:
Ruswater Dormers
Phildanko Dormers
Amein Dormer Stoet
Thys Lourens Dormers
Fisantvlei Dormers
Blinkster Dormers
Hoogland Boerdery
Navrae:
BKB Skaap- en Wol Adviseur: Theuns Barnard 082 374 2656
Diaan Niewenhuis 083 636 2314
BKB, Vereeniging: 016 423 1804
Veilingspamflet: