ROTSWAND & MARATANA SIMBRAS & GAS VERKOPER (ZARISSA SIMBRAS)

13 August 2025

Time:

11:00 am - 5:00 pm

Series:

KROONSTAD

Region:

BKB North

Event Type:

Production Auction

Livestock Breeds:

Simbra

Province:

Free State

City:

Winburg

Marketer:

Rassie Erasmus

27735

In opdrag van Rotswand & Maratana Simbras & gasverkoper (Zarissa Simbras) sal die volgende te koop aangebied word op Woensdag, 13 augustus 2025 om 11:00 te Winburg Skougronde, Winburg.

Op Aanbod:

  • 150 Top Simbras

* Nota: Veiling gehou onder die reëls van die Simbra Genootskap.  Kudde het TB en CA negatief getoets.  Bulle getoets vir Trich en Fibrose. Katalogusinligting en vrugbaarheidsertifikate sal op die dag van verkoop beskikbaar wees.


Roete:

Veiling word by die Winburg boerevereniging veilingsterrein gehou, draai links by silo's.

Navrae:

Rassie Erasmus 082 837 7835

Afslaer:

Theuns Visser 082 338 1356

BKB, Kroonstad: 056 215 1851