Events for Jun 2024

Loading Events

« All Events

BOSHOFF BONSMARA PRODUKSIEVEILING

Jun 26 @ 11:00 am - 5:00 pm

BOSHOFF BONSMARA PRODUKSIEVEILING INFORMATION


Die produksieveiling van Boshoff Bonsmara Stoet vind plaas op Woensdag die 26ste Junie 2024 vanaf 11:00 te plaas Kromdraai in Leandra.

Op aanbieding:

  • 30 Geregistreerde bulle.
  • 100 Vroulikediere.

* Nota:  Dragtigheidstatus en katalogus inligting sal dag van veiling beskikbaar wees. Onder beskerming van die Bonsmara Beestelers Genootskap.


Roete:

  • Vanaf Leandra: Neem die R50 rigting Delmas vir 2.8km. Plaas aan regterkant.
  • Vanaf Delmas: Neem die R50 rigting Leandra vir 33.4km. Paas aan linkerkant.

Navrae:

Tielie Crawford 082 331 2038

Carel Davel 082 331 1811

Afslaer:  Billy Lyons 082 785 5498

BKB, Standerton: 017 712 2132

Veilingspamflet:

Veilings digitale katalogus:

Details

Date:
Jun 26
Time:
11:00 am - 5:00 pm
Event Categories:
, ,

Other

Provinces
Mpumalanga
Category
Bonsmara
Cities
Leandra

Comments are closed.