Events for Sep 2024

Loading Events

« All Events

FREMAX FARMS VETVEEVEILING

Sep 17 @ 11:00 am - 5:00 pm

FREMAX FARMS VETVEEVEILING INFORMATION


Die vetveeveiling van Fremax Farms vind plaas op Dinsdag die 17de September 2024 vanaf 11:00 te plaas Kuilfontein in Davel.

600 Beeste op aanbieding:

– 300 Supers.
– 180 Brahman kruis verse.
– 120 Vet C-grade.

* Nota: Katalogus inligting sal dag van veiling beskikbaar wees.


Roete:

– Vanaf Ermelo: Neem N17 rigting Bethal vir 35km. Draai regs in Davel in. Ry vir 7.5km, draai links, ry vir 8km, plaas aan regterkant
– Vanaf Bethal: Neem N17 rigting Ermelo vir 21km. Draai links in Davel in. Ry vir 7.5km, draai links, ry vir 8km, plaas aan regterkant.

Navrae:

David Harris 082 573 7979
Moolman Mentz 083 229 2500
Afslaer: Roelof Heenop 082 342 1992
BKB, Ermelo: 017 811 2027

Veilingspamflet:

– Klik hier vir Afrikaanse weergawe van die pamflet

– Klik hier vir Engelse weergawe van die pamflet

Details

Date:
Sep 17
Time:
11:00 am - 5:00 pm
Event Categories:
,

Organizers

Dave Harris
Moolman Mentz
Roelof Heenop
BKB, Ermelo

Other

Provinces
Mpumalanga
Category
Brahman, Slagvee, Stoorvee, Speenkalf, Vetvee
Cities
Davel

Comments are closed.